Google Science Fair 2014 se globale finaliste bestry wêreldwye voedseltekorte met behulp van bakterieë

Toe ons deur is na die finale 15 van die Google Wetenskapekspo, was ons so geskok gewees. Die kompetisie was 'n ongelooflike ervaring gewees – en ons het soveel nuwe herinneringe van ons tyd by Google se hoofkantoor in Mountain View, Kalifornië. Ons het die ander finaliste ontmoet wat van oral oor die wêreld gekom het, elkeen met 'n ander storie om te vertel. Dit was wonderlik gewees om so baie mense met dieselfde belange in dieselfde kamer te hê!

Sophie Healy-Thow, Emer Hickey en Ciara Judge – die 2014 Google Wetenskapekspo se algehele pryswenners

Uitdaging

What happens when Science and Humanitarianism collide? Hunger affects millions of people in the world and three young, Irish students were determined to make a difference. Sophie, Emer and Ciara joined forces with each other to research and test bacteria's effect on speeding up a seed's germination process. All in an effort to aid world hunger.

Oplossing

Deur Google Apps vir Onderwys te gebruik kon die student vinnig saamwerk en data ontleed om hul hipotese te toets. Na die uitvoering van baie toetse, het hul bevindinge ongelooflike potensiaal getoon vir bakterieë om hongerte te bekamp. Vol vertroue in hul resultate, gaan die meisies voort met hul werk om te probeer om armoede te verminder en die voedselkrisis te help.