Programstrome

Hier is die beskikbare strome waaruit vennote kan kies.

Die dienstestroom

Die dienstestroom is vir vennote wat dienste aan skole lewer, wat kan insluit verkope, raadgewing, opleiding, implementering en tegniese bystand vir Google for Education-produkte.

Die tegnologiestroom

Die tegnologiestroom is vir vennote wat produkte skep wat die reikwydte of funksionaliteit van Google for Education-produkte komplementeer, verbeter of uitbrei.

Die verkopestroom

Die verkopestroom is vir vennote met die kernvaardigheid om groot hoeveelhede Google for Education-produkte te kan bemark en verkoop.

Hierdie program is slegs vir verspreiders en genooide vennote.

Vennote kan binne elke stroom in die volgende Google for Education-produkte spesialiseer:

G Suite for Education (word vereis)

Google Chrome

Google Android

Programstrome

Google for Education Partner Badge

Die vennootvlakke

Die Google for Education-vennootprogram gee aan vennote 'n kragtige stel hulpbronne om hulle met hul kliënte te help – van tegniese hulpbronne tot bemarking en 'n steundiens.

  • Access to Google for Work and Education Connect (Our one-stop community for partners to access marketing campaigns, sales content, support resources and training)
  • Deurlopende programkommunikasie
  • Konsole om kliëntrekeninge te bestuur
  • Gebruik van die Google for Education-vennootkenteken
  • Afslag op die gelyste prys van keurprodukte
  • Listing in our partner directory
Google for Education Partner Premier Badge

Die senior vlak

Die senior vlak is slegs vir vennote wat hoër vlakke van bevoegdheid en prestasie getoon het. Senior vennote ontvang verdere eksklusiewe geleenthede en steun, insluitend:

  • Al die voordele wat vir vennote beskikbaar is
  • Toegewese vennoot-bestuurderbystand
  • Medebemarkingsgeleenthede saam met Google
  • Toegang tot bemarkingfinansiering
  • Eksklusiewe opleiding en geleenthede
  • Potensiële kortings, WIR, Spiff en vennootaansporings
  • Gebruik van die eksklusiewe Hoofvennootkenteken
Meer as 50 miljoen studente, onderwysers en administrateurs wêreldwyd gebruik G Suite for Education en daar is meer as 10 000 skole wat Chromebooks gebruik.
Hear from some of our Google for Education Partners

Become an Education partner

The Google for Education Partner Program will open for general availability in late 2015. If you’d like to be notified when the program is open for application, please complete this form.

If you are currently authorized to sell Google for Education products, please contact your channel manager to learn more about options that may be available to you.

Thanks! We'll be in touch shortly.

This is required
This is required
This is required This is not a valid email
This is required
This is required
This is required
This is required
This is required