Produkte en idees wat 'n verskil sal maak vir studente en opvoeders


Programme en hulpbronne om toekomsvaardighede te ontwikkel


Filantropie en projekte as hulp om globale onderwysgapings te oorbrug

"Tegnologie alleen kan nie onderwys verbeter nie, maar dit kan 'n belangrike komponent van die oplossing wees."

Sundar Pichai , HUB , Google

Tegnologie is besig om die gee én ontvang van onderrig te transformeer. Dit help leerders om volgens hulle eie ritme te leer en om kreatiewe probleemoplossers en effektiewe medewerkers te word. Maar vir diegene sonder toegang tot tegnologie, is die bestaande onderwysgapings besig om te groei. Daarom sal ons voortgaan om ons produkte, mense, programme en filantropie in te span vir 'n toekoms waar elke leerder toegang het tot die vaardighede wat hulle benodig en die gehalte-onderwys wat hulle verdien.

Dankie dat jy aangesluit het!

Laat weet ons meer oor jou belangstellings.