Spaar tyd en bly gekoppel

G Suite for Education:
'n Stel gratis produktiwiteitsnutsgoed vir klaskamersamewerking

Hoe om G Suite for Education te kry

Wat benodig jy?

G Suite for Education is gratis vir skole en kan met enige rekenaar, tablet of slimfoon gebruik word. Hou in gedagte dat wanneer jy vir G Suite for Education registreer, dit vir jou hele skool en nie net vir jou of jou klas is nie.

IT Admins: Want more technical info?

Wie kan registreer?

Oor die algemeen registreer IT-administrateurs vir G Suite omdat die proses toegang tot jou skool se webdomein vereis. As jou skool nie IT-bystand het nie, kan Google jou help. As jy voel jy is nie die persoon om te registreer nie, moedig ons jou aan om hierdie inligting met jou skool te deel.

Heeltemal gratis

G Suite for Education is free for schools with 24/7 support at no cost. Never any ads, and your data is yours

Maklike samewerking

Skep, deel en wysig lêers intyds. Almal is op dieselfde bladsy en daardie bladsy word outomaties in die wolk gestoor.

Gebruik op enige toestel

Geniet 'n konsekwente ervaring op enige rekenaar, tablet of foon. Werk enige plek en enige tyd, net wanneer jy wil.

Die G Suite for Education-kerndienste

Nutsmiddels wat jou hele skool saam kan gebruik

Classroom

Gmail

Drive

Calendar

Vault

Docs

Sheets

Forms

Slides

Sites

Already using Gmail and G Suite on your own? Here's what's different...

When your school gets G Suite for Education, you get a professional-grade Google account for your entire school to share, including:

  • Klaskamer, 'n app wat slegs met G Suite for Education beskikbaar is.
  • Professionele e-pos by jou skool se domein (bv. @jouskool.edu in plaas van @gmail.com)
  • Gedeelde toegang tot Drive, Kalenders, Dokumente en meer
  • Ekstra berging op Gmail en Drive
  • Geen advertensies nie
  • 24/7-bystand per foon en e-pos
  • 99.9% guaranteed uptime
  • Verbeterde sekuriteitskenmerke
  • Volledige administrasie van alle gebruikersrekeninge
  • IT Admins: Want more technical info?

Ons stel Klaskamer bekend

Skep, deel en merk take met gemak. Klaskamer is ontwerp om jou te help om tyd te bespaar en klasse georganiseerd te hou.
Kom meer te wete

Neem Gmail skool toe.

Gmail se strooiposbeskerming, kragtige soekfunksie en geïntegreerde kalenders help jou om meer gedoen te kry. Vir onderwys is daar absoluut geen advertensies nie.

Laat jou klas glad verloop.

Skep, deel en gee gemaklik punte vir take. Klaskamer help jou om klasse georganiseerd te hou en kommunikasie met studente te verbeter.

Werk saam aan dokumente.

Skep en wysig dokumente, sigblaaie en aanbiedings direk uit jou blaaier. Verskeie mense kan terselfdertyd werk en elke verandering word outomaties gestoor.

Deel in die wolk.

Stoor werklêers in Drive, verkry toegang daartoe vanaf enige toestel en deel dit in 'n kits. Jy hoef nie meer aanhegsels te stuur of verskillende weergawes saam te voeg nie.

Deel kalenders.

Spandeer minder tyd aan beplanning en meer aan die werk met deelbare kalenders wat maklik saam met Gmail, Drive, Kontakte, Werwe en Hangouts integreer.

Skep webwerwe.

Begin 'n webwerf vir jou klas, jou span of 'n projek met ons maklike werfbouer. Dit alles sonder om 'n enkele reël kode te skryf.

Ontmoet persoonlik.

Connect any time via video, voice, or text. Use text chat for quick questions and Hangouts for group video calls, virtual office hours, and field trips.

Argiveer jou e-posse en kletse

Nou gratis vir G Suite-rekeninge: bestuur, behou en soek vir jou organisasie se e-posse en op-rekord-kletse. Voer lêers uit na Google Drive en bewaar jou data.

52
onderwysersure wat per jaar bespaar word
Tyd bespaar per persoon wat G Suite vir klaskamerkommunikasie en -samewerking gebruik
90%
minder arbeid om te steun
Bestuur voortgesette bedieneronderhoud, stelselsbystand en herstel
99.9%
bedryfstyd
Dit is die SLA-waarborg vir G Suite en G Suite for Education.
329%
Return On Investment
Binne drie jaar ná aankope, vir 'n organisasie wat vanaf tradisionele fisiese infrastruktuur na G Suite oorskakel …
$0
koste per gebruiker
G Suite is gratis vir opvoedkundige instellings sonder winsbejag. Ons wys geen advertensies in onderwysrekeninge nie en ons skandeer niks vir reklameverwante doeleindes nie.