Programs for educators and students

{[proCtrl.search.role.join(', ') || filters[0].translated ]}
  • All
  • Vir studente
  • Vir opvoeders
  • Vir beide
{[proCtrl.search.grade_level.join(', ') || filters[1].translated ]}
  • Enige
  • GRAAD 12
  • Universiteit
  • Vir beide

'n Professionele ontwikkelingservaring ontwerp om opvoeders regoor die wêreld te help om innoverende Google-tegnologieë ten volle te benut.

Besoek die webwerf
Gesertifiseerde Innoveerderprogram

Google RISE-toekennings is ontwerp om onderwysinisiatiewe vir ekstrakurrikulêre rekenaarwetenskap vir K12-/vooruniversiteitstudente regoor die wêreld te bevorder en te steun.

Besoek die webwerf
Google RISE Awards

Die Google Wetenskapstentoonstelling is 'n wêreldwye kompetisie vir tieners tussen 13 en 18. Studente dien 'n projek aanlyn in om wonderlike pryse te wen.

Besoek die webwerf
Google Wetenskapstentoonstelling

CS4HS is 'n jaarlikse toekenningsprogram wat Rekenaarwetenskap-onderwys bevorder deur opvoeders aan die vaardighede en hulpbronne te verbind wat hulle benodig om rekenaarwetenskap en -denke te onderrig.

Besoek die webwerf
Rekenaarwetenskap vir Hoërskole (CS4HS)

Google se naskoolse program fokus daarop om die Rekenaarwetenskap-onderwyskapasiteit (CS) van K-12-skole te verhoog om studentetoegang en blootstelling aan Rekenaarwetenskap (CS)-onderwys te verbeter.

Besoek die webwerf
CS Eerste

Pre-university students ages 13 to 17 are invited to take part in Google Code-in, our global, online contest introducing teenagers to the world of open source.

Besoek die webwerf
Google Code-in (GCI)

Wêreldwye programmeringskompetisie waar professionele& en studenteprogrammeerders algoritmeprobleme oplos wat algaande moeiliker gedurende verskeie rondtes raak.

Besoek die webwerf
Code Jam

Google Summer of Code is a global program that offers stipends to university students for developing open source software over their summer break.

Besoek die webwerf
Google Summer of Code (GSoC)

'n Geleentheid wat aan universiteitstudente 'n seldsame blik op die besigheidskant van die tegnologie-industrie, loopbaangeleenthede en waardevolle netwerke gee.

Besoek die webwerf
BOLD Immersion

Google-beurse beoog om studente te inspireer en te help om toekomstige rekenaar- en tegnologieleiers te word deur die versperrings te verbreek wat hulle verhoed om hierdie velde te betree.

Besoek die webwerf
Beurse vir studente

Ons verander die manier waarop biljoene gebruikers toegang tot informasie verkry, handel dryf en met mekaar in verbinding tree. Sluit by ons aan en laat ons saam belangrike sake aanpak.

Besoek die webwerf
Google-betrekkings en internskappe vir studente

Google.org investeer jaarliks miljoene dollar in organisasies wat rekenaarwetenskapprogramme meer insluitend maak, soos Girls Who Code, Code2040 en Code.org.

Besoek die webwerf
Google.org

Berekeningsdenke (CT) behels ‘n stel probleemoplossende vaardighede en tegnieke wat sagteware-ingenieurs gebruik om programme te skryf wat jou rekenaarprogramme bedien, soos soektog, e-pos en kaarte

Besoek die webwerf
Berekeningsdenke

Hash Code is 'n spangebaseerde programmeringkompetisie wat deur Google georganiseer word. Jy kies jou span en programmeringtaal en ons kies 'n ingenieursprobleem uit die regte lewe wat opgelos moet word. Sien jy kans vir die uitdaging?

Besoek die webwerf
Hash Code

'n Driedaglange somerprogram vir huidige universiteitstudente wat belangstel om 'n loopbaan in advertensieverkope of -bemarking te volg.

Besoek die webwerf
AdCamp
Your search has returned no results. Please revise your search criteria and search again.