Gee lewe aan jou lesse Gee lewe aan jou lesse Gee lewe aan jou lesse Gee lewe aan jou lesse
Google Expeditions

Gee lewe aan jou lesse

Stel jou voor om koraalriwwe of die oppervlak van Mars in 'n middag te verken. Met Expeditions kan onderwysers hul leerders op boeiende virtuele reise neem.

Uitstappies na bykans enige plek

Van Machu Picchu tot Antarktika tot die Internasionale ruimtestasie – waarheen wil jy jou klas neem?

Uitstappies na bykans enige plek
Kyk hoe die graad 7-leerders van Eagle Grove, Iowa die Burj Khalifa besoek

Begin verken

Met Google Expeditions kan leerders direk uit hul klaskamer uitstappies ervaar. Expeditions stel 'n onderwyser in staat om as "gids" volle klasgroepe "verkenners" deur die versamelings 360°- en 3D-prente te lei en langs die pad interessante besienswaardighede uit te wys. Kom meer te wete

Kry jou knapsak
Begin verken Begin verken