Kies watter weergawe van Google Vergader die beste vir jou werk
Use Meet across your school community at no cost with Education Fundamentals. Need additional capabilities? Sign up for the Teaching and Learning Upgrade, Education Standard or Education Plus.
Algemene gebruikervriendelike kenmerke | ||||
---|---|---|---|---|
Video- en stemkonferensies |
100 deelnemers
|
100 deelnemers
|
250 deelnemers
|
500 deelnemers
|
Inbeltoegang tot vergaderings |
Net VSA
|
Net VSA
|
Net VSA
|
Wêreldwyd
|
Enkelaanmeldingtoegang | ||||
Toegewyde Vergader-skakel in Klaskamer | ||||
Invergaderings wat vanaf Klaskamer begin is, is alle onderwysers by verstek vergaderingaanbieders | ||||
Invergaderings wat vanaf Klaskamer begin is, moet studente in 'n "wagkamer" wag totdat 'n onderwyser aansluit | ||||
Net studente en onderwysers in die klas kan aansluit by vergaderings wat vanaf Klaskamer begin is | ||||
Sien jou aanbieding en vergaderingdeelnemers op dieselfde tyd | ||||
binnekort beskikbaar Speld veelvuldige teëls op een slag vas | ||||
Bied jou inhoud maklik in Google Vergader aan direk vanaf Dokumente, Blaaie en Skyfies met die klik van 'n knoppie | ||||
binnekort beskikbaar Bed regstreekse Vergader-video-oproepe in jou Dokumente, Blaaie en Skyfies in om mekaar te sien terwyl julle saamwerk | ||||
Neem vergaderings op en stoor hulle outomaties op Drive |
Tydelike voordeel tot 9 Jan. 2022.
|
Tydelike voordeel tot 9 Jan. 2022.
| ||
Bywoningnasporing met outomatiese verslae | ||||
Geraasvermindering | ||||
binnekort beskikbaar Outomatiese plasing van sprekers in die middel van die skerm | ||||
Coming soon Use Meet within Google Docs, Sheets, and Slides. | ||||
Coming soon Automatically transcribe video meetings in Meet to Google Docs. |
1 Google Workspace for Education Fundamentals is kosteloos vir kwalifiserende instellings beskikbaar. Kom meer te wete
Moderatorkenmerke
Bestuur versoeke om aan te sluit in grootmaat | ||||
Beheer wie kan klets- of aanbiedkenmerke gebruik | ||||
Speld deelnemers vas, versteek hulle of verander die grootte | ||||
Gooi mense uit vergaderings | ||||
Demp individuele deelnemers of almal op een slag | ||||
Veelvuldige mede-aanbieders-kenmerk | ||||
Outomatiese blokkering van anonieme bywoners | ||||
Vergaderingveiligheidslotte | ||||
Beëindig 'n vergadering vir almal in die oproep | ||||
Verhoed individue om weer by die oproep aan te sluit | ||||
Skakel almal se video op een slag af met "videoslot" | ||||
Coming soon Assign co-hosts before each meeting | ||||
Coming soon Minimize your Meet calls to see attendants while browsing tabs in Chrome |
Betrokkenheid- en inklusiwiteitkenmerke
Groter teëlaansig vir tot 49 deelnemers | ||||
Regstreekse onderskrifte beskikbaar in 'n reeks tale | ||||
Handopsteekkenmerk | ||||
Digitale witborde | ||||
Pasmaak agtergronde of maak hulle wasig | ||||
Wegbreekkamers | ||||
Q&A and polls | ||||
Polls and QA | ||||
Stroom regstreeks vir mense in jou domein |
10 000
|
100 000
| ||
binnekort beskikbaar Publieke regstreekse stroming met enigiemand buite jou skool se domein |
10 000
|
100 000
| ||
binnekort beskikbaar Gebruik onderskrifte tydens regstreekse stroming | ||||
Intydse vertaalde onderskrifte | ||||
Coming soon Auto-transcribe video calls | ||||
Coming soon YouTube livestreaming | ||||
Coming soon Q&A and polls during livestreams | ||||
Coming soon Engage in conversation with in-meeting reactions |
Adminkenmerke
Stel beleide oor wie by jou skool se video-oproepe kan aansluit | ||||
Stel beleide oor of mense van jou skool by video-oproepe van ander skole kan aansluit | ||||
Stel beleide vir Kitstoegang en vir wie die klets in vergaderings kan gebruik regoor jou domein | ||||
Kry insigte oor hoe mense in jou domein Vergader gebruik met ouditloglêers in die Adminkonsole | ||||
Gebruik Vergader-loglêers in die ondersoeknutsding om sekuriteit- en privaatheidkwessies te identifiseer, te prioritiseer en daarop te reageer | ||||
Admins kan enige vergadering in hul domein beëindig vanaf die ondersoeknutsding |