Jump to content

Kies die uitgawe wat reg is vir jou instelling

Gebruik aanpasbare, veilige nutsgoed gratis met Education Fundamentals, of voeg die gevorderde vermoëns by wat jy benodig met Education Standard, die Teaching and Learning Upgrade, of Education Plus.

Elke uitgawe sluit in

  • Gmail

  • Kalender

  • Meet

  • Dokumente

  • Blaaie

  • Skyfies

  • Vorms

  • Klaskamer

  • Assignments

  • Sites

  • Groepe

  • Drive

  • Admin

  • Take

Werk saam

Education Fundamentals1

Education Standard

Teaching and Learning Upgrade

Education Plus

DokumenteSkep saam dokumente en wysig intyds

BlaaieWerk saam aan sigblaaie

SkyfiesWerk saam aan aanbiedings

VormsSkep opnames en vasvrae

KlaskamerVolg vordering vanaf enige plek

Derdepartyprogrambyvoegings

Oorspronklikheidsverslae

5 verslae per klas
5 verslae per klas
Onbeperk vir vergelykings met ander studente se werk
Onbeperk vir vergelykings met ander studente se werk

Nasientydperke

Nasienskale

Punte-uitvoer

AssignmentsSpaar tyd deur punte toe te ken met jou bestaande onderrigbestuurstelsel

Binnekort beskikbaar Microsoft Word-steun in oorspronklikheidverslae

Binnekort beskikbaar Nuwe tale in oorspronklikheidverslae

Oorspronklikheidsverslae

5 verslae per klas
5 verslae per klas
Onbeperk vir vergelykings met ander studente se werk
Onbeperk vir vergelykings met ander studente se werk

WerweEenvoudige webwerwe – maklik om te skep

GroepeDeel en bespreek onderwerpe saam

DokumentgoedkeuringsStroomlyn goedkeurings direk in Drive

TasksBly in beheer van jou take

AppSheetBou apps sonder kodering

Koppel

GmailInstellingwye e-pos

KalenderGedeelde kalenders

VergaderVideo- en stemkonferensies

100 deelnemers
100 deelnemers
250 deelnemers
500 deelnemers

Inbeltoegang tot vergaderings

Net VSA
Net VSA
Net VSA
VSA en internasionaal

Onderskrifte, geïnisieer deur die kyker

Regstreekse stroming binne jou domein

Tot 10 000
Tot 100 000

Opnames in Drive gestoor

Tydelike voordeel tot 9 Jan. 2022
Tydelike voordeel tot 9 Jan. 2022

Modereringkontroles

Opsteek van hand

Digitale witbord

Gepasmaakte agtergronde

Meningspeilings en V&A

Wegbreekkamers

Bywoningnasporing

Geraasvermindering

Toegang

Cloud SearchSmart Search

BergingVeilige berging vir Foto's, Drive en Gmail

100 TB-wolkbergingpoel
100 TB-wolkbergingpoel
100 TB gedeel + 100 GB per lisensie
100 TB gedeel + 20 GB per lisensie

SteundiensHulp per foon, e-pos en aanlyn

Beheer

SekuriteitsentrumVoorkom bedreigings en outomatiseer monitering

SekuriteitsondersoeknutsdingRemedieer uitvissing, strooipos en meer

eDiscoveryvir e-posse, kletse en lêers

Behoud en argivering vir Gmail en Google Vergader

Ouditverslae om op hoogte te bly van gebruikeraktiwiteit

AdminSekuriteit en administrasiekontroles

Eindpunt- en mobieletoestelbestuur

Dataverliesvoorkoming vir Gmail en Drive

Drive-etikette en -klassifikasie

Gehuisveste S/MIME vir Gmail

Veilige LDAP

Gevorderde Beskerming-program (beta)

Gevorderde mobieletoestelbestuur

Cloud Identity Premium

Konteksbewuste toegang

Gmail- en Klaskamer-loglêerontledings in BigQuery

Integreer Gmail met derdeparty-argiveringnutsgoed wat voldoen aan bepalings

Sekuriteitkontroleskermverslae

Sekuriteitgesondheidbladsy

Teikengehore

Security Sandbox

Google Workspace Migrate (beta)

Geoutomatiseerde groeplidmaatskappe (beta)

Werk saam

Education Fundamentals1

Education Standard

Teaching and Learning Upgrade

Education Plus

Kry antwoorde op gereelde vrae

Watter uitgawes bied Google Workspace for Education aan?

Google Workspace for Education bied Education Fundamentals gratis aan vir alle kwalifiserende instellings (geen betaling nie). Indien meer premiumkenmerke nodig is, bied Google ook die Education Standard-, Teaching and Learning Upgrade-, en Education Plus-uitgawes aan teen betaling.

Hoeveel kos elke uitgawe in Google Workspace for Education?

Google Workspace for Education Fundamentals is gratis vir alle kwalifiserende instellings. Education Standard, die Teaching and Learning Upgrade, en Education Plus is betaalde uitgawes. Kontak Verkope om meer te wete te kom.

Is daar verskille in berging tussen uitgawes?

Alle uitgawes gee skole 100 TB berging wat deur die hele instelling gedeel word. Addisionele berging word met die Teaching and Learning Upgrade- en Education Plus-uitgawes verskaf volgens die aantal lisensies wat gekoop word. Gaan asseblief ons vergelykingtabel na vir meer besonderhede of besoek ons Hulpsentrum.

Kan ek meer as een uitgawe op dieselfde tyd hê?

Dit hang af van en verskil op grond van die voorgenome uitgawekombinasies.

Jy moet 'n Education Fundamentals-uitgawe hê om op te gradeer na enige van die ander uitgawes (Education Standard, die Teaching and Learning Upgrade, of Education Plus).

Jy kan nie Education Plus saam met Education Standard of die Teaching and Learning Update hê nie — net Education Fundamentals.

Jy kan Education Standard en die Teaching and Learning Upgrade terselfdertyd hê. Alhoewel ons seker is dat die maksimum waarde van daardie gekombineerde uitgawes moontlik is met Education Plus, wou ons so aanpasbaar moontlik wees by skoolgemeenskappe se behoeftes.

Is daar 'n afslag beskikbaar en/of is daar aansporings vir ooreenkomste vir 'n langer termyn?

Ja, Google bied outomaties afslag aan klante wat kontraktueel ooreenkom om Google Workspace for Education Plus vir meer as een jaar te koop (twee jaar of meer). Maak kontak met jou Google Workspace for Education-herverkopervennoot en/of Google for Education-verteenwoordiger om meer te wete te kom.

Moet ek ’n nuwe Workspace for Education-diensbepalingsooreenkoms onderteken wanneer ek opgradeer na ’n betaalde uitgawe van Google Workspace for Education (Plus, Teaching and Learning Upgrade en/of Standard)?

Nee, dit is nie nodig vir ’n nuwe Workspace for Education-kontrak of ’n addendum nie.

Kan ek opgradeer/afgradeer tussen die uitgawes?

Alle betaalde Google Workspace for Education-uitgawes is jaarlikse intekeninge, en pryse is vas vir die duur van die intekeningtydperk.

Klante wat die Teaching and Learning Upgrade koop, kan Education Standard enige tyd byvoeg (en andersom) en ook opgradeer na Education Plus.

Klante kan aan die einde van hul intekeningtydperk herevalueer of hulle wil voortgaan of afgradeer.

Wat is die duur van 'n betaalde Google Workspace for Education-intekening?

Alle betaalde Google Workspace for Education-uitgawes is beskikbaar as jaarlikse intekeninge, en pryse is vas vir die duur van die intekeningtydperk. Instellings kan egter die Teaching and Learning Upgrade as 'n maandelikse intekening koop, in plaas van as 'n jaarlikse intekening.

Sal skole wat voorheen G Suite Enterprise for Education gekoop het outomaties toegang kry tot al die nuwe kenmerke wat kom met Google Workspace for Education Plus?

Ja, alle klante wat G Suite Enterprise for Education gekoop het, sal die nuwe kenmerke en funksionaliteit ontvang wat vrygestel is met die nuwe Google Workspace for Education-uitgawes.

Is 'n proeflopie moontlik vir die betaalde Google Workspace for Education-uitgawes?

Ja, ons gemagtigde Google Workspace for Education-vennote kan 60-dae-proeflopies voorsien vir Education Plus, Education Standard, en die Teaching and Learning Upgrade. 50 lisensies word vir die proeflopie voorsien.

Waar kan ek meer te wete kom?

Besoek ons Hulpsentrum vir meer besonderhede oor Google Workspace for Education.

Begin vandag met Google Workspace for Education

Neem die manier waarop jou skoolgemeenskap skep en saamwerk na die volgende vlak met Google Workspace for Education. Kies die uitgawe wat die beste by jou en jou instelling pas.

Sluit hier aan vir opdaterings, insigte, hulpbronne en meer.