Neem opvoeding na die volgende vlak met die eenvoudige, aanpasbare en veilige nutsgoed van Google Workspace for Education
Maak samewerking makliker, stroomlyn onderrig, en hou jou leeromgewing veilig met Google Workspace for Education. Gebruik ons nutsgoed gratis, of voeg verbeterde vermoëns by volgens jou instelling se behoeftes.
Verbeter klasonderrig
Gebruik gebruikervriendelike leernutsgoed vir beter samewerking en verbinding.
Gee produktiwiteit 'n hupstoot
Spaar tyd deur vanaf een plek te skep, te organiseer, te deel, en punte toe te ken.
Neem studente se werk na die volgende vlak
Help studente om hul beste werk te lewer met eenvoudige nutsgoed wat leer ondersteun.
Beskerm jou skooldata
Hou almal se werk, identiteit en privaatheid veilig met proaktiewe sekuriteitkenmerke en -kontroles.
Kies die Google Workspace for Education-uitgawe wat reg is vir jou instelling
- NUWE KENMERKE
Google Workspace for Education Fundamentals1
(Voorheen bekend as G Suite for Education)
Bring jou skoolgemeenskap bymekaar met 'n gratis nutsgoedpakket wat beter kommunikasie en samewerking moontlik maak.
Sluit noodsaaklike opvoedkundenutsgoed en -kenmerke in soos:
Google Workspace for Education Standard
Beweeg na die volgende vlak met gevorderde sekuriteit, ontledings en kontroles vir beveiliging teen groeiende digitale bedreigings.
Sluit alles van Education Fundamentals in, asook:
- NUWE KENMERKE
Teaching and Learning Upgrade
Verbeter die impak van onderrig met gevorderde videokommunikasie, verrykte klaservarings, en nutsgoed om akademiese integriteit aan te moedig.
Sluit alles van Education Fundamentals in, asook:
- NUWE KENMERKE
Google Workspace for Education Plus
(Voorheen bekend as G Suite Enterprise for Education)
Transformeer jou skool met 'n omvattende oplossing wat gevorderde sekuriteit en ontledings, verbeterde onderrig- en leernutsgoed, en meer insluit.
Sluit alles in van Education Standard en die Teaching and Learning Upgrade, asook:
Meer as 170 miljoen studente en opvoeders gebruik tans Google Workspace for Education.
Kom aan die gang met Google Workspace for Education
-
Oorsig
Bemagtig skoolgemeenskappe met eenvoudige en aanpasbare nutsgoed om beter saam te werk, klasse te bestuur, en veilige leeromgewings te steun.
-
Privaatheid en sekuriteit
Kry besonderhede oor die privaatheid- en sekuriteitsfunksies wat in Google Workspace for Education ingebou is om studente, opvoeders en administrateurs veilig te hou.
-
Toeganklikheid
Kom meer te wete oor Google Workspace for Education se toeganklikheidskenmerke om studente met uiteenlopende behoeftes en leerstyle te ondersteun.
-
Vooggids vir Google Workspace for Education
Help gesinne om 'n goeie begrip te kry van Google Workspace for Education en hoe studente dit in die skool gebruik.
Kry antwoorde op gereelde vrae
Begin vandag met Google Workspace for Education
Verbind en werk saam regoor jou hele skoolgemeenskap. Kies die uitgawe wat die beste by jou instelling pas
1 Google Workspace for Education Fundamentals is gratis vir kwalifiserende instellings. Kom meer te wete