Kies die uitgawe wat reg is vir jou instelling
Gebruik aanpasbare, veilige nutsgoed gratis met Education Fundamentals, of voeg die gevorderde vermoëns by wat jy benodig met Education Standard, die Teaching and Learning Upgrade, of Education Plus.
- NUWE KENMERKE
Google Workspace for Education Fundamentals1
(Voorheen bekend as G Suite for Education)
Bring jou skoolgemeenskap bymekaar met 'n gratis nutsgoedpakket wat beter kommunikasie en samewerking moontlik maak.
Sluit noodsaaklike opvoedkundenutsgoed en -kenmerke in soos:
Google Workspace for Education Standard
Beweeg na die volgende vlak met gevorderde sekuriteit, ontledings en kontroles vir beveiliging teen groeiende digitale bedreigings.
Sluit alles van Education Fundamentals in, asook:
- NUWE KENMERKE
Teaching and Learning Upgrade
Verbeter die impak van onderrig met gevorderde videokommunikasie, verrykte klaservarings, en nutsgoed om akademiese integriteit aan te moedig.
Sluit alles van Education Fundamentals in, asook:
- NUWE KENMERKE
Google Workspace for Education Plus
(Voorheen bekend as G Suite Enterprise for Education)
Transformeer jou skool met 'n omvattende oplossing wat gevorderde sekuriteit en ontledings, verbeterde onderrig- en leernutsgoed, en meer insluit.
Sluit alles in van Education Standard en die Teaching and Learning Upgrade, asook:
1 Google Workspace for Education Fundamentals is gratis vir kwalifiserende instellings. Kom meer te wete
Werk saam | ||||
---|---|---|---|---|
DokumenteSkep saam dokumente en wysig intyds | ||||
BlaaieWerk saam aan sigblaaie | ||||
SkyfiesWerk saam aan aanbiedings | ||||
VormsSkep opnames en vasvrae | ||||
KlaskamerVolg vordering vanaf enige plek | ||||
Derdepartyprogrambyvoegings | ||||
Oorspronklikheidsverslae |
5 verslae per klas
|
5 verslae per klas
|
Onbeperk vir vergelykings met ander studente se werk
|
Onbeperk vir vergelykings met ander studente se werk
|
Nasientydperke | ||||
Nasienskale | ||||
Punte-uitvoer | ||||
AssignmentsSpaar tyd deur punte toe te ken met jou bestaande onderrigbestuurstelsel | ||||
Binnekort beskikbaar Microsoft Word-steun in oorspronklikheidverslae | ||||
Binnekort beskikbaar Nuwe tale in oorspronklikheidverslae | ||||
Oorspronklikheidsverslae |
5 verslae per klas
|
5 verslae per klas
|
Onbeperk vir vergelykings met ander studente se werk
|
Onbeperk vir vergelykings met ander studente se werk
|
WerweEenvoudige webwerwe – maklik om te skep | ||||
GroepeDeel en bespreek onderwerpe saam | ||||
DokumentgoedkeuringsStroomlyn goedkeurings direk in Drive | ||||
TasksBly in beheer van jou take | ||||
AppSheetBou apps sonder kodering |
Koppel
GmailInstellingwye e-pos | ||||
KalenderGedeelde kalenders | ||||
VergaderVideo- en stemkonferensies |
100 deelnemers
|
100 deelnemers
|
250 deelnemers
|
500 deelnemers
|
Inbeltoegang tot vergaderings |
Net VSA
|
Net VSA
|
Net VSA
|
VSA en internasionaal
|
Onderskrifte, geïnisieer deur die kyker | ||||
Regstreekse stroming binne jou domein |
Tot 10 000
|
Tot 100 000
| ||
Opnames in Drive gestoor |
Tydelike voordeel tot 9 Jan. 2022
|
Tydelike voordeel tot 9 Jan. 2022
| ||
Modereringkontroles | ||||
Opsteek van hand | ||||
Digitale witbord | ||||
Gepasmaakte agtergronde | ||||
Meningspeilings en V&A | ||||
Wegbreekkamers | ||||
Bywoningnasporing | ||||
Geraasvermindering |
Toegang
Cloud SearchSmart Search | ||||
BergingVeilige berging vir Foto's, Drive en Gmail |
100 TB-wolkbergingpoel
|
100 TB-wolkbergingpoel
|
100 TB gedeel + 100 GB per lisensie
|
100 TB gedeel + 20 GB per lisensie
|
SteundiensHulp per foon, e-pos en aanlyn |
Beheer
SekuriteitsentrumVoorkom bedreigings en outomatiseer monitering | ||||
SekuriteitsondersoeknutsdingRemedieer uitvissing, strooipos en meer | ||||
eDiscoveryvir e-posse, kletse en lêers | ||||
Behoud en argivering vir Gmail en Google Vergader | ||||
Ouditverslae om op hoogte te bly van gebruikeraktiwiteit | ||||
AdminSekuriteit en administrasiekontroles | ||||
Eindpunt- en mobieletoestelbestuur | ||||
Dataverliesvoorkoming vir Gmail en Drive | ||||
Drive-etikette en -klassifikasie | ||||
Gehuisveste S/MIME vir Gmail | ||||
Veilige LDAP | ||||
Gevorderde Beskerming-program (beta) | ||||
Gevorderde mobieletoestelbestuur | ||||
Cloud Identity Premium | ||||
Konteksbewuste toegang | ||||
Gmail- en Klaskamer-loglêerontledings in BigQuery | ||||
Integreer Gmail met derdeparty-argiveringnutsgoed wat voldoen aan bepalings | ||||
Sekuriteitkontroleskermverslae | ||||
Sekuriteitgesondheidbladsy | ||||
Teikengehore | ||||
Security Sandbox | ||||
Google Workspace Migrate (beta) | ||||
Geoutomatiseerde groeplidmaatskappe (beta) |
Kry antwoorde op gereelde vrae
Watter uitgawes bied Google Workspace for Education aan?
Google Workspace for Education bied Education Fundamentals gratis aan vir alle kwalifiserende instellings (geen betaling nie). Indien meer premiumkenmerke nodig is, bied Google ook die Education Standard-, Teaching and Learning Upgrade-, en Education Plus-uitgawes aan teen betaling.
Hoeveel kos elke uitgawe in Google Workspace for Education?
Google Workspace for Education Fundamentals is gratis vir alle kwalifiserende instellings. Education Standard, die Teaching and Learning Upgrade, en Education Plus is betaalde uitgawes. Kontak Verkope om meer te wete te kom.
Is daar verskille in berging tussen uitgawes?
Alle uitgawes gee skole 100 TB berging wat deur die hele instelling gedeel word. Addisionele berging word met die Teaching and Learning Upgrade- en Education Plus-uitgawes verskaf volgens die aantal lisensies wat gekoop word. Gaan asseblief ons vergelykingtabel na vir meer besonderhede of besoek ons Hulpsentrum.
Kan ek meer as een uitgawe op dieselfde tyd hê?
Dit hang af van en verskil op grond van die voorgenome uitgawekombinasies.
Jy moet 'n Education Fundamentals-uitgawe hê om op te gradeer na enige van die ander uitgawes (Education Standard, die Teaching and Learning Upgrade, of Education Plus).
Jy kan nie Education Plus saam met Education Standard of die Teaching and Learning Update hê nie — net Education Fundamentals.
Jy kan Education Standard en die Teaching and Learning Upgrade terselfdertyd hê. Alhoewel ons seker is dat die maksimum waarde van daardie gekombineerde uitgawes moontlik is met Education Plus, wou ons so aanpasbaar moontlik wees by skoolgemeenskappe se behoeftes.
Is daar 'n afslag beskikbaar en/of is daar aansporings vir ooreenkomste vir 'n langer termyn?
Ja, Google bied outomaties afslag aan klante wat kontraktueel ooreenkom om Google Workspace for Education Plus vir meer as een jaar te koop (twee jaar of meer). Maak kontak met jou Google Workspace for Education-herverkopervennoot en/of Google for Education-verteenwoordiger om meer te wete te kom.
Moet ek ’n nuwe Workspace for Education-diensbepalingsooreenkoms onderteken wanneer ek opgradeer na ’n betaalde uitgawe van Google Workspace for Education (Plus, Teaching and Learning Upgrade en/of Standard)?
Nee, dit is nie nodig vir ’n nuwe Workspace for Education-kontrak of ’n addendum nie.
Kan ek opgradeer/afgradeer tussen die uitgawes?
Alle betaalde Google Workspace for Education-uitgawes is jaarlikse intekeninge, en pryse is vas vir die duur van die intekeningtydperk.
Klante wat die Teaching and Learning Upgrade koop, kan Education Standard enige tyd byvoeg (en andersom) en ook opgradeer na Education Plus.
Klante kan aan die einde van hul intekeningtydperk herevalueer of hulle wil voortgaan of afgradeer.
Wat is die duur van 'n betaalde Google Workspace for Education-intekening?
Alle betaalde Google Workspace for Education-uitgawes is beskikbaar as jaarlikse intekeninge, en pryse is vas vir die duur van die intekeningtydperk. Instellings kan egter die Teaching and Learning Upgrade as 'n maandelikse intekening koop, in plaas van as 'n jaarlikse intekening.
Sal skole wat voorheen G Suite Enterprise for Education gekoop het outomaties toegang kry tot al die nuwe kenmerke wat kom met Google Workspace for Education Plus?
Ja, alle klante wat G Suite Enterprise for Education gekoop het, sal die nuwe kenmerke en funksionaliteit ontvang wat vrygestel is met die nuwe Google Workspace for Education-uitgawes.
Is 'n proeflopie moontlik vir die betaalde Google Workspace for Education-uitgawes?
Ja, ons gemagtigde Google Workspace for Education-vennote kan 60-dae-proeflopies voorsien vir Education Plus, Education Standard, en die Teaching and Learning Upgrade. 50 lisensies word vir die proeflopie voorsien.
Waar kan ek meer te wete kom?
Besoek ons Hulpsentrum vir meer besonderhede oor Google Workspace for Education.
Begin vandag met Google Workspace for Education
Neem die manier waarop jou skoolgemeenskap skep en saamwerk na die volgende vlak met Google Workspace for Education. Kies die uitgawe wat die beste by jou en jou instelling pas.