Jump to content
Gemini het nou bygevoegde databeskerming. Klets met Gemini om tyd te bespaar, leer te personaliseer en kreatiwiteit te inspireer.
Gemini het nou bygevoegde databeskerming. Klets nou.

Privaatheid- en sekuriteitsentrum

Google is verbind tot die bou van produkte wat help om studente en onderwysers se privaatheid te beskerm en wat topklassekuriteit vir jou instelling bied. Jy kan vertrou dat Google for Education se produkte en dienste deurlopend gebruikers, toestelle en data beskerm teen toenemende komplekse bedreigings.

Sekuriteitikoon
Datasekuriteit

Beskerm jou skool se data met sekuriteit wat vir opvoedkundige organisasies gebou is

Ingeboude beskerming

Beveilig gebruikerdata met Gmail-enkripsie en identiteit- en toegangbestuur.

Sterk voldoening

Ons is verbind tot deursigtigheid en voldoening aan regulasies soos GDPR, asook beste praktyke vir privaatheid en sekuriteit. Vind hier uit hoe jy Google Workspace for Education se dienste en instellings kan gebruik om jou te help om databeskermingvoldoeningbehoeftes te bevredig.

Geen advertensies nie

Daar is geen advertensies in Google Workspace for Education-kerndienste nie, en kerndiensdata word nie vir advertensiedoeleindes gebruik nie. In Bykomende dienste word studente in graad R tot 12 (laer- en hoërskole) se persoonlike inligting ook nie vir advertensieteikenstelling gebruik nie.

Datadeursigtigheid

Skole besit hul data — dit is ons verantwoordelikheid om dit veilig te hou. Google bedryf ons eie veilige bedieners en platformdienste, en ons maak dit vir administrateurs maklik om datasekuriteit te bestuur.

Sigbaarheid en beheer

Kry meer sigbaarheid en beheer oor jou sekuriteit

Beheerikoon

Dataskending en dataverliesvoorkoming

Hou data veiliger met geoutomatiseerde sekuriteitkenmerke soos Dataverliesvoorkoming (DPL) en Geverifieerde selflaai.

'n Inherente veilige infrastruktuur

Kry multivlaksekuriteit vir jou volle IT-stapel.

Data-eienaarskap

Jy besit en beheer jou gebruikerdata wat geassosieer word met jou Google Workspace for Education-rekening.

Intydse opletberigte en argivering

Vault en die opletberigsentrum aktiveer intydse opletberigte en argivering sodat jy dadelik kan optree om data te beskerm en te behou.

Beskerming teen bedreigings

Neem 'n aktiewe stand in teenoor bedreigings met premiumkenmerke in die Google-adminkonsole

Beskerming teen bedreigings

Proaktiewe nutsgoed

Gradeer op na Google Workspace for Education Standard of Google Workspace for Education Plus vir vermoëns wat jou in staat stel om vinniger op aktiewe bedreigings te reageer, jou beskerm teen toekomstige bedreigings, en jou help om ingeligte sekuriteitbesluite te neem.

Verenigde bestuur

Kry Chrome Education Upgrade om aan admins toegang te gee tot bestuursnutsgoed en -kontroleskerms vanaf 'n enkele konsole, wat dit makliker maak om op hoogte te bly van toestelle, gebruik en data.

Google-produkte

Kyk in meer besonderhede na Google for Education-produkte en -sekuriteitaanbiedings

Google Workspace for Education

Education Fundamentals

  • Opletberigsentrum

    Gee 'n volledige blik op sekuriteit met kennisgewings, opletberigte en handelinge

  • Identiteit- en toegangbestuur

    Bestuur toegang tot nutsgoed met tweedeel-stawing, enkelaanmelding en wagwoordbestuur

  • Dataverliesbeskerming (DLP)

    Help om die verlies of diefstal van data te voorkom deur jou in staat te stel om jou eie reëls en beleide in te stel

  • Vault

    Ondersteun jou unieke databehoud- en e-blootleggingvereistes deur data te behou, te deursoek en uit te voer

Teaching and Learning Upgrade

Education Standard

  • Proaktiewe voorkoming

    Verskerp jou domein se sekuriteit met monitering van sekuriteitgesondheid en aanbevelings vir beste praktyke.

  • Gevorderde bespeuring

    Verskaf ontledings en insigte deur jou sekuriteitsentrumkontroleskerm om jou te help om sekuriteitrisiko's te hanteer

  • Vinnige remediëring

    Remedieer wanware, uitvissing, strooipos en ander kuberaanvalle deur kwessies vinnig te identifiseer en op te tree vanaf 'n sentrale konsole

Education Plus

Chromebooks

Chrome Education Upgrade ontsluit jou Chromebooks se toestelvlootbestuurkenmerke om die volle vermoëns van Chromebooks en die Chrome-bedryfstelsel te gebruik. Koop Chrome Education Upgrade saam met jou Chromebooks. Hier is sommige van die voordele.

Wat jy kry met Chromebooks

  • Outomatiese opdaterings:

    Help om te verseker dat jou wanwarebeskerming altyd op datum is

  • Geverifieerde selflaai:

    Maak dit vir Chromebooks moontlik om self te kontroleer vir wanware en te outoherstel indien iets gekorrupteer is

  • Sekuriteit-sandbox:

    Help om die verspreiding van virusse te voorkom deur seker te maak dat elke webwerf en program in sy eie ommuurde omgewing werk

  • 128-bis-data-enkripsie:

    Beskerm elke Chromebook deur 'n unieke gebruikernaam en wagwoord vir elke student te aktiveer

  • Chrome-sinkronisering:

    Maak dit vir studente moontlik om aan te meld by enige Chromebook of Chrome-blaaier vir toegang tot al hul programme, instellings en voorkeure

Wat jy kry met die Chrome Education Upgrade

  • Gevorderde sekuriteit:

    Voorkom datadiefstal op Chromebooks met gevorderde sekuriteitkenmerke waarmee jy oor 'n afstand toestelle kan deaktiveer, gebruikerdata met afmelding kan uitvee, en meer

  • 24/7-IT-adminsteundiens:

    Kry die addisionele voordeel van die Chrome-bedryfstelsel se foutsporingbystand met 'n 24/7-adminsteundiens. Bel enige tyd vir Google as 'n probleem voorkom, sonder enige ekstra koste.

  • Vereenvoudigde ontplooiing:

    Gee aan IT-admins toegang tot toestelbeleide en vlootoorsigvermoëns vir toestelle wat in studente se besit is en toestelle wat deur die skool uitgereik is, alles vanaf die wolkgebaseerde Google-adminkonsole

  • Bestuurde toegang:

    Beheer wie by Chromebooks kan aanmeld, beperk toegang tot sekere webwerwe en inhoud, en aktiveer identiteitvryegebruik vir gedeelde toestelle

Google Workspace for Education en Chromebooks is gesertifiseer volgens erkende internasionale standaarde

Vind uit hoe Google Cloud voldoening aan komplekse bedryfsvereistes ondersteun met robuuste sekuriteit, derdepartyoudits en sertifiserings, dokumentasie en wetlike verpligtinge.

  • Regmerkie-ikoon

    GDPR (EU se Algemene Databeskermingsregulasie)

  • CSA (Cloud Security Alliance)

  • Regmerkie-ikoon

    SOC 2, SOC 3 (Beheermaatreëls vir stelsels en organisasie)

Hou studente aanlyn veilig, selfs wanneer hulle nutsgoed buite die skool gebruik

Kontak ons

Begin met Google for Education

Ons is hier om jou te help om jou doelwitte te bereik met Google for Education. Kontak ons en ons sal jou help om die regte tegnologie vir jou skool te kies.

Gereelde vrae oor privaatheid en sekuriteit

Kry antwoorde op algemene vrae oor hoe Google jou privaatheid beskerm en jou data veilig hou.

Sluit hier aan vir opdaterings, insigte, hulpbronne en meer.