Help graad R- tot 12-opvoeders om 'n groter impak te maak
'n Leerder se ervarings in graad R tot 12 het 'n groot impak op hul toekoms. Google for Education se deelbare toestelle en samewerkingnutsgoed help onderwysers om alle leerders op nuwe, meer boeiende maniere voor te berei om die vaardighede te bemeester wat hulle benodig om sukses te behaal.
Nutsgoed vir samewerking, kommunikasie en kreatiwiteit
Google for Education gee onderwysers die vryheid om meer tyd te bestee om die leerervaring te personaliseer, en minder tyd aan die bestuur daarvan. Studente kan leer hoe om probleemoplossing vir die 21ste eeu te benader en vaardighede aanleer wat hulle in hul toekomstige loopbane sal gebruik, met toeganklikheidsfunksies wat elke student help om hul beste werk te lewer.
Sien hoe Google for Education-toeganklikheidsnutsgoed en -kenmerke elke student kan help om te leer. Lees oor toeganklikheid.
Sien hoe maklik dit is om Chromebooks met die Google-administrasiekonsole te bestuur. Kyk video.
Maklike IT-administrasie vir organisasies van alle groottes
Google for Education-produkte is maklik om te ontplooi, te gebruik en te bestuur. Met 'n paar klikke kan IT-administrateurs nuwe toestelle opstel en beleide oor 'n hele skool of distrik bestuur. Outomatiese, wolkgebaseerde bestuur maak prosesse vaartbelyn en verseker dat alle gebruikers op datum bly.
Begrotingsvriendelik, met ingeboude sekuriteit
Google Workspace and Classroom are available at no cost for schools, and shareable Chromebooks extend the benefits of technology easily and affordably to more students—with 24/7 support and multiple layers of security to keep students and data safe.
Kom meer te wete oor hoe Google onderwyser- en studentprivaatheid beskerm en jou data veilig hou. Lees oor privaatheid en sekuriteit.
"Die kombinasie van Google Workspace for Education met Chromebooks het vir ons 'n werklik naatlose, doeltreffende, effektiewe en innoverende onderrigstelsel gegee wat ons persoonlike leeromgewing ondersteun. Ons sou dit nooit sonder Chromebooks en Google Workspace for Education kon doen nie.
David Gundlach, Deputy Superintendent, Oshkosh Area School District
Verken Google for Education-produkte vir graad R- tot 12-klaskamers van alle groottes
Google werk saam met onderwysers en administrateurs om Google-produkte te ontwerp en te verbeter om aan studente se behoeftes te voorsien.
Kom meer te wete oor hoe graad R- tot 12-instellings 'n impak maak met Google
-
Arcadia Unified School District
Nadat die Arcadia Unified School District Chromebooks ontplooi het, kon onderwysers hul onderrig verbeter en studente wat sukkel, ondersteun.
-
Maine Township High School District
Maine Township High School District het Google for Education-tegnologie vroeg reeds aangeneem – en eksamenresultate hemelhoog gestuur.
-
Oshkosh Area School District
Toe Oshkosh Area School District meer beheer aan leerders gegee het oor die leerplan, het dit gelei tot beter algemene betrokkenheid.
Gee momentum aan jou lesse met ons Onderrighulpbronne
Ontdek 'n rykdom van nutsgoed, aktiwiteite, kursusse, lesse en meer vir 'n wye verskeidenheid onderwerpe en vaardigheidsvlakke.
Help jou span om te begin
Gaan jy Google-nutsgoed vir jou skool kry? Ons is gereed om te help. Of jy 'n opvoeder of administrateur is, daar is programme, opleiding en 'n steundiens beskikbaar om jou te help om Google for Education ten beste te benut.
Onderwysersentrum
Browse a collection of online training resources to help teachers effectively use Google technology in the classroom.
Opstelgidse
Vind die hulpbronne wat jou IT-span nodig het om Google Workspace en Chromebooks by jou skool te beplan, te ontplooi en te steun.
Produksteundiens
Kry antwoorde op jou vrae en toegang tot gidse, tutoriale, gebruikersforums en 'n steundiens vir Google for Education-produkte.
Begin hier
Praat met 'n spesialis
Kontak 'n Google for Education-spesialis vir persoonlike hulp om die regte produkte vir jou skool of distrik te kies.