Help almal in jou organisasie om G Suite te leer ken

Bou entoesiasme en rus administrateurs en onderwysers toe met die inligting wat hulle nodig het om G Suite ten beste te gebruik. Kry nutsgoed en hulpbronne om jou te help om transformasie oor die hele kampus te ondersteun, G Suite uit te brei na nuwe gebruikers, of om voordeel te trek uit meer G Suite-kenmerke.

Kry opleiding om 'n G Suite-administrateur te word

Die eenweekkursus oor G Suite-administrasiegrondbeginsels sluit stapsgewyse praktiese oefeninge in om nuwe G Suite-administrateurs te help om die vaardighede aan te leer wat hulle benodig om G Suite-gebruikers en -dienste vir jou instelling te bestuur.

Skryf in vir die kursus oor G Suite-grondbeginsels
A group of students in the quad gather around as a professor leans in to review a project in G Suite.

G Suite-administrateurhulpsentrum

Het jy vrae oor die opstel van G Suite? Ons het antwoorde.

Kry hulp

Sien hoe ander instellings op nuwe maniere leer en werk met G Suite for Education

Kontak 'n spesialis

Kry een-tot-een-ondersteuning van 'n Google for Education-spesialis om 'n ontplooiing- en implementeringplan vir jou instelling te skep.

Maak kontak met 'n plaaslike deskundige

Kry hulp met die implementering van G Suite, vind opleiding en ondersteuning, en maak kontak met gesertifiseerde innoveerders.

Dankie dat jy aangesluit het!

Laat weet ons meer oor jou belangstellings.