Bemark en skep entoesiasme vir Google Workspace for Education
Help almal by jou instelling om vertroud te raak met Google Workspace for Education en entoesiasties te wees oor wat dit vir hulle kan doen. Jy sal hier logo's, riglyne en raad kry oor die beste manier om bemarking- en opleidingmateriaal te skep of op te dateer.
Visuele bates en riglyne
Riglyne
Volg hierdie riglyne vir handelsmerkgewing wanneer jy Google se logo's en ikone op jou materiaal gebruik sodat alles konsekwent en professioneel lyk.
Nutsgoed vir nuwe handelsmerkgewing
Hou jou webeiendom en mediaversameling op datum met hierdie bates en riglyne oor hoe om Google Workspace for Education bekend te stel.
Logo's
Voeg die Google Workspace of Google Workspace for Education-logo by jou promosie- of opleidingmateriaal.
Kommunikasiekontrolelys
Hier is 'n paar basiese riglyne om te verseker dat al jou kommunikasie uitstaan en 'n impak maak.
Verken hulpbronne om jou opvoedingbehoeftes te bemagtig
-
Ontdek gratis tegnologie-opleiding en -hulpbronne vir opvoeders
Sien wenke vir Google-produkte en vind uit hoe jy jouself in jou klaskamer en loopbaan kan laat uitstaan met Google for Education-sertifiserings.
-
Kry hulp van Google
Of jy 'n spesifieke vraag het, 'n kwessie wil foutspoor, of meer te wete wil kom oor wat Google Workspace for Education-produkte kan doen – ons is hier om te help.
-
Vind hulpbronne wat onderwysers vandag kan gebruik
Kom meer te wete oor geleenthede vir professionele ontwikkeling en produkopgraderings om te verseker dat jy die volle potensiaal van Google Workspace for Education benut.