Jump to content
Gemini het nou bygevoegde databeskerming. Klets met Gemini om tyd te bespaar, leer te personaliseer en kreatiwiteit te inspireer.
Gemini het nou bygevoegde databeskerming. Klets nou.

GOOGLE WORKSPACE FOR EDUCATION

Bemagtig opvoeders met nutsgoed om

Beveilig jou leeromgewing, versterk onderrigimpak, en berei studente voor vir die toekoms met Google Workspace for Education.

Watter uitgawe is reg vir jou instelling?

Google Workspace for Education se oplossings bied keuse en buigsaamheid. Kry wat reg pas by jou onderwysgemeenskap.

  • Gmail

  • Kalender

  • Vergader

  • Klaskamer

  • Dokumente

  • Blaaie

  • Skyfies

  • Vorms

  • Werkopdragte

  • Administrateur

  • Drive

  • Nuut

    Gemini-app

  • Groepe

  • Werwe

  • Werkopdragte

1 Google Workspace for Education Fundamentals is kosteloos vir kwalifiserende instellings beskikbaar. Meer inligting.

Google verskaf toonaangewende privaatheid en sekuriteit

100 M

uitvissingpogings word elke dag deur Gmail geblokkeer

99,9%

van strooipos, uitvissingpogings en wanware word deur AI-beskerming in Gmail geblokkeer

30 000

onveilige webwerwe word elke week deur Google geïdentifiseer

Jy besit jou data

Jy behou volle intellektuele-eiendomsregte oor jou data en beheer wie dit kan aflaai, en wanneer.

Streng privaatheidprotokolle

Privaatheid vorm die kern van hoe ons ons produkte bou, met streng privaatheidstandaarde wat elke fase van die produkontwikkeling rig.

Geen reklame nie

Kerndienste soos Gmail, Kalender en Klaskamer het geen advertensies nie.

Steun nakoming van die WGORP, COPPA, GDPR en meer

Ons oplossing steun compliance met streng globale privaatheid- en sekuriteitvereistes.

’n Suite veilige nutsgoed wat vir onderrig en leer ontwerp is en maklik is om te gebruik

Bemagtig opvoeders om kursusse te skep, klasse te bestuur, en insigte oor studenteaktiwiteit te kry met Klaskamer.

Meer inligting oor Klaskamer

Verbind met tot 1 000 deelnemers in Google Vergader met kenmerke soos wegbreekkamers, V&A en meningspeilings, regstreeks vertaalde onderskrifte, en meer.

Meer inligting oor Vergader

Deel werk uit vir studente, sien dit na en ontleed dit maklik met Assignments vir jou LBS.

Meer inligting oor Werkopdragte

Bestuur jou hele organisasie met omvattende nutsgoed wat maklik is om te gebruik in die Adminkonsole.

Meer inligting oor Admin

Moeitelose, intydse samewerking met behulp van Dokumente, Sigblaaie en Skyfies.

Meer inligting oor Dokumente, Sigblaaie en Skyfies

Verbeter jou weergawe met kragtige byvoegings

Koop byvoegings om spesifieke individue by jou instelling met premiumfunksionering toe te rus.

Gemini Education

Gemini is ’n KI-assistent in Google Workspace for Education wat jou help om tyd te bespaar, boeiende leerervarings te skep en vars idees te inspireer

Teaching and Learning

Bou voort op die funksionering van Education Fundamentals en Education Standard met hierdie premium-byvoeging.

75%

van universiteitstudente verkies Google Workspace as hul produktiwiteitsuite van keuse.
Bron: Sada Systems, Inc. 23 Augustus 2022

96%

van Forbes se Next Billion-Dollar Startups gebruik Google Workspace.

’n Abstrakte UI wys die Google Klaskamer-kontroleskerm. ’n Abstrakte UI wys die Google Klaskamer-kontroleskerm. ’n Abstrakte UI wys die Google Klaskamer-kontroleskerm.

Produkdemonstrasies

Verken elke produk in detail met stap-vir-stap-gidse om ’n gevoel te kry van hoe hulle werk.

Sien hoe instellings Google Workspace for Education gebruik

’n Onderwyser hou ’n tablet op om vyf studente te onderrig.
’n Illustrasie van ’n Chromebook met ’n blom en ’n herwinninglogo daarop geteken.

Onderrig en leer met volhoubaarheid

Verminder jou skool se uitlatings en bereik volhoubaarheidsdoelwitte met inisiatiewe en oplossings van Google for Education.

Kom aan die gang met Google Workspace for Education

Begin vandag met Google Workspace for Education

Verbind en werk saam regoor jou hele skoolgemeenskap. Kies die uitgawe wat die beste by jou en jou instelling pas.

Drie studente glimlag terwyl hulle buite op twee skootrekenaars werk.

Google Workspace for Education en Chromebooks werk beter saam

Kry antwoorde op gereelde vrae

Sluit hier aan vir opdaterings, insigte, hulpbronne en meer.