Jump to content
Gemini het nou bygevoegde databeskerming. Klets met Gemini om tyd te bespaar, leer te personaliseer en kreatiwiteit te inspireer.
Gemini het nou bygevoegde databeskerming. Klets nou.

Moderniseer jou vloot met ChromeOS Flex

Maak die meeste van jou huidige hardeware met ChromeOS Flex – die vinnige, veilige, wolk-eerste bedryfstelsel wat maklik is om te bestuur vir Mac-toestelle en rekenaars.

Die vinnigste manier om nuwe lewe aan jou vloot te gee

Transformeer jou skool se bestaande toestelle met ’n eenvoudige en veilige wolkgebaseerde bedryfstelsel.

A computer with ChromeOS.

Moderniseer jou toestelle in enkele eenvoudige stappe

Moderniseer jou Mac-toestel of rekenaar met ChromeOS Flex en Chrome Education Upgrade

ChromeOS Flex is ’n weergawe van ChromeOS wat ontwerp is om jou skool se bestaande rekenaars en Mac-toestelle te moderniseer teen geen addisionele koste nie. En dit is maklik om ChromeOS Flex-toestelle saam met bestaande Chromebooks te bestuur – net soos vir Chromebooks word die bestuur én inskrywing gedoen met Chrome Education Upgrade en Google-adminkonsole. Wanneer jy een van jou vloot se toestelle byderhand het, kan jy hierdie stappe volg om aan die gang te kom.

STAP 1 VAN 2

Vertel ons meer oor jouself

Ons samel hierdie inligting in om dit vir jou makliker te maak om in die toekoms jou vloot na Chromebooks op te gradeer.

Alle velde word vereis.

Voer jou voornaam in
Voer jou van in
Voer ’n geldige e-posadres in
Voeg jou foonnommer in
Kies ’n postitel
Voer die organisasie se naam in
Kies ’n land
Wil jy aansluit vir die jongste nuus, aanbiedinge en opdaterings van Google for Education af?
Kies ’n opsie vir hierdie vraag

Deur hierdie vorm in te dien, stem ek daartoe in om deur Google en/of Google for Education-vennote gekontak te word oor nuus, produkopdaterings en ander inligting oor Google for Education. Jou inligting sal gebruik word in ooreenstemming met Google se privaatheidsbeleid. Jy kan enige tyd onttrek.

STAP 2 VAN 2

Laai jou nuwe bedryfstelsel af

Congrats on getting access to ChromeOS Flex on the dev channel. After getting started, you will receive an installation guide to help get your devices up and running.

A computer downloading ChromeOS.

Maak asseblief seker dat alle vereiste velde ingevul is om die vorm te kan indien

Antwoorde op algemene vrae