Jump to content
Gemini het nou bygevoegde databeskerming. Klets met Gemini om tyd te bespaar, leer te personaliseer en kreatiwiteit te inspireer.
Gemini het nou bygevoegde databeskerming. Klets nou.

Produkte wat opvoeding dryf

Google for Education-nutsgoed werk saam om onderrig en leer te transformeer sodat elke student en opvoeder hulle persoonlike potensiaal kan nastreef.

Gebruik Google-nutsgoed saam om opvoedkundige impak aan te dryf

Help jou instelling om maklik saam te werk, onderrig te stroomlyn, en die leeromgewing veiliger te maak met nutsgoed wat vir studente en onderwysers ontwerp is

Kom meer te wete oor Google Workspace for Education

Gee onderwysers ’n maklike manier om met hulle studente te skakel en hulle klasse te bestuur met alles vir onderrig en leer op een plek

Learn more about Google Classroom

Rus jou skool toe met veelsydige, intuïtiewe en veilige toestelle wat ontwerp is vir onderrig en leer vir die volgende generasie

Kom meer te wete oor Chromebooks

Rus jou skool met nutsgoed toe vir sukses

Opvoedingleiers

DELL LATITUDE 7410 CHROMEBOOK ENTERPRISE

Bring aanpasbare innovasie volgens skaal na jou skool

Bestee minder tyd aan administratiewe take en meer tyd om ’n impak op studente se opvoeding te maak. Rus jou onderwysers toe met nutsgoed, hulpbronne en professionele ontwikkeling sodat hulle op hulle studente kan fokus

IT-administrateurs

ASUS CHROMEBOOK FLIP CX5

Ontplooi maklik opvoedkundige nutsgoed reg oor jou instelling

Stel ’n verskeidenheid nutsgoed vir studente en opvoeders beskikbaar met minimale moeite. Hou alle tegnologie in jou instelling vanaf een plek in stand. Monitor inligtingsekuriteit, beheer toegang en maak vinnig veranderinge reg oor jou netwerk met die gesentraliseerde adminkonsole

Opvoeders

HP CHROMEBOOK X360 14B

Spaar tyd en verryk studente se leer met gebruikervriendelike nutsgoed

Stroomlyn klasbestuur terwyl geïndividualiseerde leerervarings aan elke student gebied word. Skep en pasmaak lesse en werk saam om leerders te help om hulle vaardighede te ontwikkel. Gebruik virtuele klaskamers om leer enige tyd en op enige plek te bevorder. Hou vergaderings, dokumente en verslae alles byderhand

Wat gebeur tans in opvoeding

View all
default text

We’re here to help

Kom meer te wete oor ons produkte, vind ’n aankoopvennoot, en kry enige tyd spesifieke antwoorde by ons steundiensspan

Sluit hier aan vir opdaterings, insigte, hulpbronne en meer.