Rekenaarwetenskap-leergeleenthede

Ons het 'n reeks hulpbronne, programme, beurse en toelaag-geleenthede ontwikkel om wêreldwyd studente en opvoeders wat in rekenaarwetenskap belangstel, te betrek.

Google Computer Science

Hulpbronne

Gebruiker-aangedrewe koderingomgewings, verrykingsmateriaal en inspirasie om diverse studentebevolkings te bemagtig

Careers with Code

'n Verkennende en inspirerende tydskrif vir hoërskoolleerders oor loopbane in rekenaarwetenskap, met hulpbronne vir opvoeders.

MEER

Nat & Lo's YouTube Channel

From Google X to StreetView to Project Loon, get a behind the scenes look at Google with Nat and Lo.

MEER

Blockly-speletjies

'n Visuele programmeringomgewing vir kinders om basiese beginsels van programmering te leer. Beskikbaar in 40 tale.

MEER

Kodeerder vir Raspberry Pi

Gratis sagteware wat 'n Raspberry Pi in 'n persoonlike, webgebaseerde ontwikkelingsomgewing omskep.

MEER

'n Kursus in rekenaardenke

'n Aanlyn professionele ontwikkelingkursus wat opvoeders sal help om konsepte in rekenaardenke te begryp en dit toe te pas en te deel in alle vakke.

MEER

Gepasmaakte soektog vir rekenaarwetenskap

Lesse, tutoriale, speletjies en projekte vir rekenaarwetenskaponderrig.

MEER

CS Eerste

Lesplanne en video-gegronde inhoudlewering om RW-ervarings te skep wat jong studente betrek.

MEER

Betrek CS-onderwys

'n Omvattende versameling onderrigmateriaal en -strategieë om voorgraadse RW-studente te betrek.

MEER

Om rekenaardenke te verken

Lesplanne, video's en ander hulpbronne oor rekenaardenke om integrasie by klaskamerinhoud te ondersteun.

MEER

Gids vir tegniese ontwikkeling

Praktiese onderrig teen eie spoed vir alle universiteitstudente om hul tegniese vaardighede te ontwikkel.

MEER

Gemaak met Kode

'n Nasionale inisiatief om miljoene meisies te inspireer om kode te leer en kodering as 'n manier te sien om hul droomloopbane te volg.

MEER

Pencil Code (Potloodkode)

'n Koderinglaboratorium wat teken, musiek en kreatiewe fiksie gebruik om studente te help om van blokkodering na teks te vorder.

MEER

Start with Code (Begin met kode)

A collection of resources & programs to encourage young Australians to study computing.

MEER

Programme

Jaarlikse studentekompetisies, loopbaanhulpbronne en programme om diversiteit in tegnologie te ondersteun

Code Jam

'n Multironde-koderingkompetisie vir studente en professionele programmeerders.

MEER

Rekenaarwetenskap-somerinstituut (CSSI)

'n Drie week lange program in RW vir opkomende eerstejaars uit histories-onderverteenwoordigde groepe wat 'n praktiese inleiding tot RW verskaf.

MEER

Ingenieurswese-prakties

'n Twaalf weke lange ontwikkelingsprogram vir voorgraadse studente in hul eerste en tweede jaar in RW of elektriese en rekenaaringenieurswese.

MEER

Google Code-in (GCI)

'n Kompetisie wat studente tussen die ouderdomme van 13 en 17 jaar bekendstel aan die verskeie bydraes wat oopbronsagteware-ontwikkeling moontlik maak.

MEER

Google Ingenieurswese se besoekprogram

'n Een jaar lange ingenieurswese-besoekprogram vir RW-studente wat onlangs gegradueer het.

MEER

Google Wetenskapstentoonstelling

'n Wêreldwye wetenskap- en tegnologiekompetisie vir individue en spanne tussen 13 en 18 jaar oud.

MEER

Google Summer of Code (GSoC)

A global online program offering student developers ages 18+ stipends & mentorship for open source coding projects.

MEER

Tegniese internskappe

'n Internskap van 12-14 weke vir voorgraadse en PhD-studente met RW as hoofvak of wat van voorneme is om RW of 'n verwante veld hul hoofvak te maak.

MEER

Vrouetegnoloë

Google se program vir vrouetegnoloë voorsien aan vroue in tegnologie sigbaarheid, 'n gemeenskap en hulpbronne.

MEER

Finansiering

Student scholarships & grants to support computer science education at every stage

Venkat Panchapakesan Memorial Scholarship

Are you an ever-optimistic person who believes we can make the world a more sustainable place?

MEER

Rekenaarwetenskap vir Hoërskole (CS4HS)

'n Wêreldwye beursprogram wat RW-onderrig bevorder deur opvoeders in aanraking te bring met die vaardighede en hulpbronne wat hulle nodig het.

MEER

Google Europa se beurs vir gestremde studente

Vir Europese universiteitstudente met gestremdhede wat 'n graad in rekenaarwetenskap wil onderneem.

MEER

Google Lime-beurs vir studente met gestremdhede

Vir universiteitstudente wat 'n rekenaarwetenskapgraad in Kanada en die VSA wil onderneem.

MEER

Google SVA-beurs vir studenteveterane

Vir universiteitstudenteveterane wat diensplig doen en 'n graad in rekenaarwetenskap of verwante velde in die VSA wil onderneem.

MEER

Google se reis- en konferensietoelae

Toelae vir onderverteenwoordigde groepe in RW of verwante velde om tegniese of diversiteitkonferensies in die VSA en Europa by te woon.

MEER

Google.org

Toelae aan organisasies wat studie in rekenaarwetenskap bevorder en blootstelling daaraan onder onderverteenwoordigde studente verhoog.

MEER

igniteCS

Befondsing en steun vir voorgraadse vroulike studente, in rekenaarwetenskapgroepe in die VSA en Kanada, om 'n rekenaarwetenskapmentorprojek in hul plaaslike gemeenskap te skep.

MEER

RISE-toekennings

Toelae en kapasiteitbouhulpbronne aan organisasies wat onderrig in rekenaarwetenskap aan onderverteenwoordigde voorgraadse studente wêreldwyd voorsien.

MEER

The Generation Google-beurs

Vir onderverteenwoordigde universiteitstudente in die VSA en Kanada wat 'n graad in rekenaarwetenskap of verwante velde wil onderneem.

MEER

The Google Anita Borg-herdenkingsbeurs

Vir voorgraadse en gegradueerde vrouestudente wêreldwyd wat in rekenaarwese en tegnologie studeer.

MEER