Die krag van G Suite for Education, plus premiumnutsgoed en verbeterde sekuriteitkontroles

Verkry toegang tot ondernemingsgehaltesekuriteit- en -administrasienutsgoed, terwyl instrukteurs beter samewerking- en kommunikasievermoëns kry.

Gevorderde administrateurkontroles ontmoet gebruikersvriendelike nutsgoed

G Suite Enterprise for Education delivers all the functionality of G Suite for Education, plus premium features like enhanced security tools, more control over data, and robust video meeting capabilities.

Vergelyk uitgawes
Sigbaarheid en beheer, alles op een plek

Bekyk aktiwiteit oor jou hele domein, hanteer sekuriteitbedreigings vinnig en bestuur datatoestemmings maklik met sentrale administrasiekontroles.

Kommunikasienutsgoed vir die moderne era

Maak onderrig en leer vanaf enige plek moontlik met kommunikasienutsgoed wat groter vergaderings, regstreekse stroming en opnames kan hanteer.

Gebruiksdata soos jy dit wil hê

Maak meer ingeligte besluite met gebruiksdata as jy dit uitvoer vir ontleding in BigQuery.

Krag teen 'n bekostigbare prys

Kry premiumkenmerke wat gebou is om aan robuuste behoeftes te voldoen, maar teen groot afslag vir opvoedkundige instellings.

"As ons bewus gemaak word van 'n e-possekuriteitvoorval, kan ons met die ondersoeknutsding die data nou intyds sien en die situasie binne 'n paar minute regstel, in plaas van om te wag tot die volgende dag vir die data om te sinkroniseer."

Chris Budzynski, Hooftegnologiebeampte, Huntley Community School District 158

Verbeter sekuriteit, sigbaarheid en beheer

Voorkom, bespeur en bestuur sekuriteitvoorvalle met 'n enkele, omvattende kontroleskerm.

'n Skootrekenaar wat die G Suite-sekuriteitkontroleskerm wys
Proaktiewe voorkoming

Verskerp jou benadering tot sekuriteit vir jou hele G Suite-domein met monitering van sekuriteitgesondheid en beste-praktyk-aanbevelings van Google.

Gevorderde bespeuring

Sien sekuriteitrisiko's raak en hanteer dit vir jou hele organisasie met sekuriteitontledings en praktiese insigte vanaf die sekuriteitsentrumkontroleskerm.

Vinnige remediëring

Remedieer aanvalle, soos wanware, uitvissing en strooipos, met die ondersoeknutsding waarmee jy vinnig by die oorsaak van probleme kan uitkom, dit kan ontleed en kan optree vanaf 'n sentrale konsole.

Doen meer met jou data

Maak besluite wat op gebruiksdata gebaseer is, deur dit uit te voer vir ontleding met die nutsgoed van jou keuse.

Voer Gmail-loglêers en gebruiksdata uit

Voer jou skool se Gmail-loglêers en gebruiksdata uit na BigQuery, met die vryheid om jou eie nutsgoed vir verdere ontledings te gebruik.

Bestuur waar jou data gaan

Behou gedetailleerde beheer oor die geografiese ligging van jou G Suite-data met datastreke, 'n kenmerk waarmee jy beleide kan opstel om jou gedekte data in óf die Verenigde State óf Europa te stoor.

'n 360°-voubare Samsung-skootrekenaar wat 'n Hangouts Vergader-sessie vertoon

Neem vergaderings verder

Help eindgebruikers om meer effektief en doeltreffend saam te werk met die gevorderde vermoëns van Hangouts Vergader.

  • Checkmark icon

    Neem vergaderings op en stoor outomaties op Drive

  • Checkmark icon

    Stroom regstreeks na tot 100 000 eindpunte

  • Checkmark icon

    Host larger video meetings with up to 250 participants

Ontleed studente se werk vir oorspronklikheid direk in jou nasienkoppelvlak

Oorspronklikheidverslae, wat in Klaskamer en Assignments beskikbaar is, kan studente help om hul skryfwerk te verbeter deur te vlag waar verwysings nodig is, terwyl dit ook vir personeel 'n vinnige en maklike manier bied om akademiese integriteit en oorspronklikheid te verifieer. Jy kry onbeperkte toegang tot oorspronklikheidverslae met G Suite Enterprise for Education.

Kom meer te wete
Twee studente wat op hul rekenaars werk en 'n onderwyser wat aan die een student leiding gee
'n Instrukteur bespreek iets met 'n student wat op 'n skootrekenaar werk

Kry hulp wanneer jy dit nodig het

Kry toegang tot 'n gevorderde steundiens met vinniger reaksietye deur 'n toegewyde span produkspesialiste. Gevorderde steundiens is beskikbaar vir instansies wat meer as 200 G Suite Enterprise for Education-lisensies koop.

Kom aan die gang

Stel gevorderde kontroles en ondernemingsvlaknutsgoed op en vind uit hoe om dit te gebruik in G Suite Enterprise for Education.

Vergelyk uitgawes

Nie seker watter G Suite-uitgawe reg is vir jou nie? Verken die twee opsies langs mekaar.

Dankie dat jy aangesluit het!

Laat weet ons meer oor jou belangstellings.