Indrukwekkende stories

Organisasies en individue regoor die wêreld bereik hul doelwitte met behulp van Google se programme en befondsing vir onderwys. Lees hul stories.

Filtreer volgens:

Geen resultate teruggestuur nie :(

Amherst Central Schools moedig samewerking aan oor alle graadvlakke en by die huis

Arizona State ontplooi G Suite binne twee weke

Die Arlington Independent School District verwyder toegangstruikelblokke

Die Australian Catholic University skep volhoubare sukses deur RW-vennootskappe

Bloomington-skole transformeer onderrig met behulp van G Suite en Chromebooks

Boise State-universiteit spaar jaarliks $90 000 ​​(USD) deur G Suite for Education te gebruik

Brittany Wenger het 'n algoritme geskryf om borskanker beter te bespeur

Brooklyn Prospect Charter School-leerders pak wêreldvraagstukke aan met Google for Education-nutsgoed

Broward County Public Schools lok diverse leerders na RW-klasse

Brown-universiteit skep 'n gemeenskap van onafhanklike denkers wat sáámwerk

Brown-universiteit gebruik VR om studente in die Amerikaanse geskiedenis te verdiep

Canberra Public Schools bemagtig leerders deur die benadering "Leer, enige plek" met G Suite for Education en Chromebooks

Carmel Catholic High School skep boeiende, interaktiewe lesse met Google-nutsgoed

Carroll School help leerders om leergestremdhede te oorkom met Google for Education

Catrobat loods 'n skaleerbare platform, inhoud en opleiding met Google-befondsing

Central Wyoming College help studente en personeel om saam te werk, op en weg van die kampus.

Die Chicago Public Schools maak onderrig meer interaktief met die gebruik van G Suite for Education

Die innoverende Clarkstown Central School District help Google om sy nuutste produk, Klaskamer, te skep

By Carnegie Mellon University word masjienleer sosiaal

Chromebooks by Columbus State-universiteit se Simon Schwob Memorial-biblioteek

Del Mar Union het leerders se skryfvaardighede drasties verbeter

Edmonton Public Schools bou samewerkende onderrig met G Suite for Education

Navorsers by Emory-universiteit gebruik Google Wolkplatform om sepsis te voorspel by intensiewesorgpasiënte

Fairfield County School District in die platteland van Suid-Carolina inspireer leerders en verbeter eksamenuitslae

Die Universiteit van Georgetown verbind die gemeenskap op kampus en daarbuite

Die wêreld van masjienleer kom na Howard West met die gebruik van Google Wolkplatform

Die Huntsville Independent School District help om die digitale gaping te oorbrug met Google for Education

Jackson Preparatory School help onderwysers om 'n balans te handhaaf tussen werk en 'n eie lewe met Google for Education

Jeff Davis County Schools moderniseer 'n plattelandse skooldistrik met die hulp van Google for Education

Lee County Schools personaliseer onderrig met gebruik van Google-oplossings

Manhattan College verbeter inligtingtegnologiedienste om studente en personeel beter te steun

'n MIT-professor span rekenaarvermoëns tot die uiterste in vir die grootste kluster wat ooit in die publieke wolk gebou is

Me. Kornowski vind nuwe maniere om met haar leerders te kommunikeer deur Google Vorms

Navorsers by Northeastern gebruik Google Wolkplatform om 'n model te bou van die Zika-virus se verspreiding.

North Carolina State-universiteit maak die gee én ontvang van onderrig meer samewerkend en kreatief

Die Point England-skool in Nieu-Seeland gebruik Google for Education om leerders en hul families te betrek

San José State University ondersteun studente om hulself die grondbeginsels van programmering te leer

South China University of Technology gebruik Google-befondsing om onderwysers tegnies op te lei

By St. Norbert College bied G Suite maklike samewerking, kommunikasie en inligtingdeling aan die kampus

Masjienleer word gebruik om aanlyn onderrig te transformeer en studentuitkomste te verbeter

Leerders van New York gebruik Google Ekspedisies om oor die Crow-Indiane te leer

Juffrou Abby wakker nuuskierigheid oor die held se reis aan met Chromebooks

Juffrou Anna koppel kuns aan leerders se eie lewens met gebruik van Chromebooks en skaatsplanke

Meneer Frank inspireer leerders om prostetiese ledemate te ontwerp met Chromebooks en 3D-drukkers

Meneer Matt gee lewe aan chemie met 'n seepmaatskappy wat deur leerders op Chromebooks bestuur word

Die Google Educator Groups is in Indië bekend gestel en gebruik Google-nutsgoed om onderrig in hul klaskamers te verbeter

Hierdie graad 6-leerders in Meksiko het 'n bedienoutomaat gebou om drinkwater toeganklik te maak

Hierdie graad 5-leerder in Meksiko gebruik waterbottels om beligting aan sy gemeenskap te verskaf

Hierdie onderwyser help inheemse vroue in Meksiko om aanlyn te kom

By UNC Greensboro neem studente en personeel beheer van aanlyn groepe en samewerking

University College Dublin se studente en personeel bespaar tyd en deel meer met G Suite

Geleenthede word geskep vir plattelandse gemeenskappe deur professionele ontwikkeling in RW

Die Universiteit van Michigan verenig 19 skole in 'n samewerkingkultuur met G Suite for Education.

Die Universiteit van Minnesota ontplooi G Suite – met 'n verwagte jaarlikse besparing van $2-3 miljoen (USD)

Die Warwickshire College Group bring internasionale deskundiges na die klaskamer met Google for Education

Western Wyoming Community College verenig landelike gemeenskappe met RW

Dankie dat jy aangesluit het!

Laat weet ons meer oor jou belangstellings.