Jump to content

Verken onderwysnavorsing en -insigte

Kom meer te wete oor die huidige stand van rekenaarwetenskaponderrig en ondersoek geleenthede om die klaskamerervaring te transformeer sodat alle studente die vaardighede kan aanleer wat hulle vir die toekoms benodig.

1 van 4

Verslae oor rekenaarwetenskaponderwys

Graad R- tot 12-rekenaarwetenskaponderwys: 2017-regeringverslae

'n Ondersoek oor hoe leerders, ouers, onderwysers en administrateurs rekenaarwetenskaponderrig waarneem en ervaar in 43 state in die VSA.


Graad R- tot 12-rekenaarwetenskaponderwys: 2016-regeringverslae

Hoe persepsies, geleenthede, deelname en infrastruktuur rekenaarwetenskaponderrig in 11 Amerikaanse state beïnvloed.

2 van 4

Strategieë om toegang uit te brei en deelname te verbeter

'n Longitudinale ontleding van gemeenskapkolleges se roetes tot B-grade in rekenaarwetenskap

Gemeenskapskolleges speel 'n belangrike rol om 'n meer diverse talentpoel na rekenaarwetenskaploopbane te lei. Vind uit wat hulle nog kan doen om dit te fasiliteer. Lees verslag.


Studente se perspektief op gemeenskapkolleges se roetes tot B-grade in rekenaarwetenskap

Studente benodig meer buigsaamheid en duidelikheid wanneer hulle van gemeenskapskolleges af na loopbane in rekenaarwetenskap navigeer. Lees verslag.


Rekenaarwetenskaponderwys op skoolvlak: 'n Veldopname

'n Ondersoek van kinders se betrokkenheid by rekenaarwetenskaponderwys en verbeteringe wat tot meer gelyke geleenthede in skole kan lei. Lees verslag.


Vroue wat rekenaarwetenskap kies – wat regtig saak maak

Aanmoediging en blootstelling speel 'n kritieke rol om vroue te beïnvloed om grade in rekenaarwetenskap te volg. Lees verslag.

3 van 4

Huidige uitdagings en struikelblokke tot deelname

Op soek na rekenaarwetenskap: Toegang en struikelblokke in Amerikaanse graad R- tot 12-onderrig

Studente, ouers, onderwysers en administrateurs weet hoe belangrik rekenaarwetenskaponderwys is, maar dit is nog steeds in baie skole nie 'n prioriteit nie. Ons verslae ondersoek wat dit beteken vir plattelandse, swart, vroulike en Spaans-Amerikaanse studente in die VSA.


Diversiteitgapings in rekenaarwetenskaponderrig: 'n Ondersoek na die onderverteenwoordiging van meisies, swart mense en Spaans-Amerikaners

'n Begrip van die strukturele en maatskaplike struikelblokke wat studente ontmoedig om rekenaarwetenskaponderrig te volg, kan ouers, onderwysers en administrateurs help om maniere te vind om meer studente na die veld te lok. Lees verslag.


Aanmoediging vir studente om rekenaarwetenskap te studeer

Buiten toegang, beïnvloed belangstelling en selfvertroue watter studente rekenaarwetenskapvaardighede leer, en watter nie. Lees verslag.


Die beeld van rekenaarwetenskap: persepsies onder studente, ouers en opvoeders in die VSA

Gevestigde stereotipes en min sigbare rolmodelle kan bydra tot die gebrek aan ras- en geslagdiversiteit in rekenaarwetenskaponderwys en -loopbane. Lees verslag.


Breek die kode: Die voorkoms en aard van rekenaarwetenskapuitbeelding in die media

Hoe rekenaarwetenskap in populêre media uitgebeeld word, kan studente se persepsies beïnvloed oor wie rekenaarwetenskapkundiges is en wat hulle doen. Lees verslag.


Tendense in die stand van rekenaarwetenskap in graad R- tot 12-skole in die VSA

'n Ondersoek na hoe persepsies van rekenaarwetenskap en onderriggeleenthede tans ontwikkel onder graad R- tot 12-leerders, onderwysers en administrateurs. Lees verslag.

4 van 4

Strategieë om studentebetrokkenheid te verbeter en vaardighede vir die toekoms te bou

Bevordering van die vaardigheidsagenda: Voorbereiding van studente vir die toekoms

Hoe vaardighede van die 21ste eeu, soos digitale geletterdheid, spanwerk en kritiese denke, studente toerus, of nie toerus nie, vir wat volgende is in die wêreld van werk. Lees verslag.


Bevordering van navorsing en uitnemendheid in skole in die 21ste eeu

Onderwysers benodig nuwe strategieë, tegnologieë en nutsgoed in die klaskamer om leerders voor te berei vir die 21ste eeu. Lees verslag.


Oorbrug die gapings – bevorder geletterdheid en wiskunde deur verbeterde samewerking met IKT

Inligting- en kommunikasietegnologie (IKT) blyk belowend om die effektiwiteit van onderrigmodelle in lees en wiskunde te verbeter. Lees verslag.


Onderwyserstatus in Finland: Hoe respek en outonomie die beroep gevorm het

Onderwys is een van die mees gesogte, gerespekteerde beroepe in Finland. Hier is 'n kykie op die redes daarvoor en wat dit vir die onderwysstelsel beteken. Lees verslag.


Onbewuste vooroordeel in die klaskamer: Bewyse en geleenthede

'n Ondersoek na hoe onbewustelike vooroordeel verteenwoordiging beïnvloed in die velde van rekenaarwetenskap, wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, en strategieë vir verbetering. Lees verslag.


Intelligensie ontketen: 'n Argument vir AI in onderwys

'n Inleiding tot kunsmatige intelligensie en die potensiaal daarvan om onderrig vir leerders in werklike klaskamers te verbeter. Lees verslag.

Begin hier

Verken werklike stories

Sien voorbeelde van hoe toenemende toegang tot rekenaarwetenskaponderwys van hoë gehalte leergeleenthede vir studente uitbrei.

Sluit hier aan vir opdaterings, insigte, hulpbronne en meer.