Jump to content

Hoe om met Google for Education te begin

Ons ondersteun jou in elke stap, van beplanning tot opleiding en alles tussenin. Verken ons omvattende stel hulpbronne om jou vinnig aan die gang te kry.

'n Onderwyser en 'n vennoot bespreek die implementering van Google Workspace en Chromebooks met entoesiasme.

Werk met professionele kundiges

Google-vennote is bedrewe in die ontplooiing en bestuur van Google-produkte en hulle sal jou help om 'n ontplooiingplan te skep wat aan jou behoeftes voldoen.

Implementeer Google Workspace for Education

Kry nutsgoed en hulpbronne om jou en jou hele organisasie te help om aan die gang te kom met Google Workspace for Education.

Begin met Education Fundamentals

Enable better communication and collaboration with a suite of tools in Education Fundamentals, available without cost.

Begin met Google Workspace for Education-betaalde uitgawes

Google Workspace for Education se betaalde uitgawes sluit verbeterde sekuriteitkenmerke en premiumopvoedingnutgsoed in.

Ontplooi Chromebooks

'n Kind skryf op 'n raakskerm-Chromebook met 'n pen

Top-5-wenke vir die ontplooiing van Chromebooks.

Vind uit hoe om Chromebooks en Chrome-toestelle te koppel, in te skryf, te bestuur en op te dateer.


Stel 'n toetsontplooiing op of stel jou volle instelling op.


Bly op hoogte met die Chrome-blaaier en Chrome-bedryfstelsel.

Begin hier met Google Wolkplatform

Vind alles, van instruksiegidse tot tutoriale en nog meer.

Begin hier

Kontak 'n spesialis

Kry een-tot-een-ondersteuning van 'n Google for Education-spesialis om 'n ontplooiing- en implementeringplan vir jou instelling te skep.

Vind 'n plaaslike vennoot

Soek in ons gids na 'n gemagtigde derdepartyvennoot in jou omgewing wat vir jou persoonlike ondersteuning by jou instelling kan gee.

Sluit hier aan vir opdaterings, insigte, hulpbronne en meer.