As jy môre se ingenieurs, uitvinders en kunstenaars inspireer,
dan Chromebook jy

Bekostigbaar. Deelbaar. Gereed vir jou skool.

Begin hier

Die programme is gereed. Hulle wag vir die eerste klok

Ontdek 'n wêreld van programme waarmee leerders op Chromebooks kan floreer. Van programme vir kodering tot animasievideo's, jy sal selfs meer verras wees as jou leerders.

Verken Chromebook-programme

Deel skerms, deel idees

Deel skerms, deel idees

Leerders word onderwysers met Cast for Education, 'n Chrome-uitbreiding waarmee leerders skerms draadloos na voor in die klas kan deel. Installeer net die gratis uitbreiding in jou Chrome-blaaier, gee jou toestel 'n naam, en nooi jou studente om uit te saai.

Begin hier met Cast

Vind uit hoe skole oor die hele land Chromebooks gebruik

Meer toestelle vir skole

Skakel jou opvoeders met mekaar en met hul gemeenskappe met Chrome-toestelle vir vergaderings

Skakel jou opvoeders met mekaar en met hul gemeenskappe met Chrome-toestelle vir vergaderings

Kom meer te wete oor videokonferensies

Werk saam, skep en gee lewe aan jou span se idees op die Jamboard-toestel of -program

Werk saam, skep en gee lewe aan jou span se idees op die Jamboard-toestel of -program

Verken Jamboard

Skep, bestuur en ontplooi digitale kennisgewingborde vir enige doel met gemak

Skep, bestuur en ontplooi digitale kennisgewingborde vir enige doel met gemak

Sien digitale kennisgewingbord-oplossings

Begin hier met Chromebooks

book

Administrateurs

Praat met 'n deskundige om meer te wete te kom of begin vandag nog met Chromebooks.

school

Opvoeders

Kom meer te wete oor hoe Chromebooks jou klaskamer kan transformeer deur impakstories.

Dankie dat jy aangesluit het!

Laat weet ons meer oor jou belangstellings.