Nutsgoed vir klaskamers van elke grootte en elke begroting

Tegnologie transformeer dit wat moontlik is in ons skole met innoverende oplossings vir die grootste hindernisse in onderrig. Met ons pakket toestelle en hulpbronne kan jy maklik die krag van tegnologie na jou klaskamer bring.

Motiveer leer met Chromebooks

Chromebooks is veelsydige toestelle met dinamiese inhoud en G Suite ingebou, ideaal vir deelbare klasstelle of 1-tot-1-programme en maklik om te gebruik en te bestuur.

Ontmoet Chromebooks

Moedig samewerking aan met G Suite for Education

Moedig samewerking aan met G Suite for Education

70 miljoen opvoeders en leerders gebruik G Suite for Education: 'n gratis pakket veilige produktiwiteitnutsgoed. Gewilde nutsgoed soos Gmail en Google Dokumente maak klaskamersamewerking 'n plesier.

Leer ken G Suite

Spaar tyd en bly georganiseerd met Google Klaskamer

Spaar tyd en bly georganiseerd met Google Klaskamer

Dink aan Google Klaskamer as jou beheersentrum. Skep klasse, deel opdragte uit, gee terugvoer – alles vanaf een plek. Dis onmiddellik. Dis papierloos. Dis maklik.

Kom meer te wete oor Google klaskamer

Betrek studente met digitale nutsgoed

Betrek studente met digitale nutsgoed

Onderwysers kan digitale nutsgoed gebruik om verantwoordelike digitale burgers, wêreldontdekkers en ambisieuse skeppers te vorm. Koop gewilde nutsgoed in bondels teen afslagpryse vir algemene klaskamerbehoeftes, soos om video's of poduitsendings te maak of te kodeer. Of gebruik Google Earth, WeVideo en Google Search.

Verken digitale nutsgoed

Stories oor die impak

Hoe meet jy die impak van tegnologie in die klaskamer? Verken bevindinge van 'n ondersoek van 16 maande deur die Evergreen Education Group wat, vanuit die perspektief van onderwysers, leerders en administrateurs, die suksesse van Google for Education-nutsgoed beklemtoon.

Verken al die stories

Rekenaarwetenskaphulpbronne

Ons bied nutsgoed en produkte om tegnologiegebaseerde leer na klaskamers te bring.

Kyk na ons werk in rw

Dankie dat jy aangesluit het!

Laat weet ons meer oor jou belangstellings.