Bevorder onderrig in hoër onderwys

Daar is 'n rede waarom dit hoër onderwys genoem word. Dit bevorder mense – hul strewes en hul potensiaal. Google Wolk bied 'n intelligente pakket nutsgoed wat IT, navorsers, personeel en leerders bemagtig.

Kom meer te wete oor G Suite for Education, die Groot Data- en masjienleernutsgoed in Google Wolkplatform, toestelle en rekenaarwetenskapprogramme.

Verhoog samewerking, nie uitgawes nie, met G Suite for Education

Verhoog samewerking, nie uitgawes nie, met G Suite for Education

Gebruik Gmail, Google Dokumente en nog meer op enige toestel. Hierdie pakket gratis produktiwiteitnutsgoed fasiliteer gemaklike klaskamersamewerking, maksimeer produktiwiteit, en kan maklik deur IT ontplooi en bestuur word.

Kom meer te wete oor G Suite vir hoër onderwys
Kry G Suite gratis

Bemagtig die moontlike met Google Wolkplatform

Bemagtig die moontlike met Google Wolkplatform

'n Eenvoudige, kragtige stel nutsgoed wat gebou is om hoër onderwys verder te neem. Of jy spesialiseer in IT-infrastruktuur, navorsing, onderrig of entrepreneurskap, jy kan Google se oplossings vir berging, rekenaarwerk, Groot Data en masjienleer gebruik om vinniger verder te gaan.

Kom meer te wete oor Google wolkplatform
Begin 'n gratis proeflopie

Koppel jou kampus met toestelle wat maklik is om te bestuur

Koppel jou kampus met toestelle wat maklik is om te bestuur

Google se toestelle is gebou vir samewerking en eenvoud. Voorsien bekostigbare Chromebooks aan uitleenprogramme of kampuskioske, maak spanwerk moontlik – direk of virtueel met Jamboard, en ontplooi Chrome-Digitale Kennisgewingborde om nuus intyds met jou gemeenskap te deel.

Sien ons toestelle

Opleiding en steun

school

Google Wolk-opleiding

Brei jou vaardighede uit met regstreekse en aanlyn opleiding oor onderwerpe wat wissel van G Suite-administrasie tot masjienleer.

trophy

Google Wolk-sertifisering

Kry sertifisering vir G Suite of Google Wolkplatform deur 'n aanlyn eksamen af te lê.

account_circle

Google Wolk-vennote

Of jy nou besig is om na die wolk te migreer of om 'n gepasmaakte oplossing vir jou besigheid te bou, ons Google Wolk-vennote kan help.


Uitstalstories

Kyk na ons beurse, skenkings en programme vir studente wat loopbane in tegnologie wil volg

Kom meer te wete oor loopbane by Google

Dankie dat jy aangesluit het!

Laat weet ons meer oor jou belangstellings.