Hulp aan miljoene studente en opvoeders om tegniese vaardighede vir die toekoms te ontwikkel

Meer as 65% van studente sal eendag 'n werk doen wat vandag nie eers bestaan ​​nie.¹ Ons wil help om hulle voor te berei vir daardie toekoms deur hulle opgewonde te maak oor waarheen rekenaarwetenskap (RW) hulle kan neem. Daarom bou ons programme en steun vennote wat elke jaar miljoene studente bereik, met 'n fokus op meisies en ander groepe wat vandag nog onderverteenwoordig is in dié veld.

Ontwikkel 'n bron van tegnoloë vir die toekoms

Vandag is slegs sowat 18% van rekenaarwetenskapgegradueerdes vroue, in vergelyking met 37% dertig jaar gelede.²

Kom meer te wete oor hoe ons diversiteit in rw bevorder

Steun aan organisasies om RW-onderwys uit te brei

Samewerking met innoverende vennote en befondsing aan organisasies via Google.org om toegang tot rekenaarwetenskaponderwys uit te brei.

Sien wie ons steun

Uitstalstories


Dankie dat jy aangesluit het!

Laat weet ons meer oor jou belangstellings.